UK en VRL 2015 | EC and RCL 2015
Nominasie Kriteria | Nomiation Criteria
Die Genomineerde
-
Is in alle opsigte – akademies, buitemuurs en dissiplinêr – ‘n voorbeeld vir mede-leerders
-
Voldoen aan die minimum departementele slaagvereistes vir die voorafgaande 3 kwartale
-
Beoefen ten minste een sport- of kultuuraktiwiteit
-
Volg die gedragskode getrou na
-
Toon respek aan mede-leerders, personeel en werkers
-
Is volkome betrokke by alle aksies van die UK
-
Se optrede is onberispelik in die gemeenskap (besoek nie kuierplekke nie)
-
Is ‘n onberispelike voorbeeld vir mede-leerders in optrede en sienswyse
-
Is bereid om ede-leerders konsekwent en te dissiplineer en te laat dissiplineer
-
Beskou alle opleidingsgeleenthede as verpligtend
-
Is vir ‘n minimum van 9 maande ingeskryf by Hoërskool Kathu
-
Het ‘n passie vir Hoërskool Kathu
-
Is beskikbaar vir die UK opleidingskamp
Name:
Agter vlnr: Makaota Keletso, Clorinda Diergaardt, Juan-Marié Thirion, Henry Wosltenholme, Arno Meyer, Chris Faihst, Regart Hager, Monsoné Kernekamp
voor vlnr: Thlopile Tshepo, Mardus Botha, Vanessa Dituku (Tesourier), Denisha Dippenaar (o/Voorsitter), Stefaans van der Walt(Voorsitter), Mar-Louise Pretorius (sekretaresse), Trevor Malgas, Jason Steenkamp.