top of page

Missie en Visie |  Mission and Vision

Visie

Geken as Noord-Kaap se top akademiese- en tegniese Christen skool wat op ‘n omvattende, waardegedrewe wyse die akademiese, sport en individuele potensiaal in elke leerder optimaal ontwikkel en sodoende spesifieke waardes vestig in elke kind en daardeur op ‘n aktiewe wyse reageer op ons land se maatskaplike, sosiale en ekonomiese uitdagings.

 

Missie

Waardegedrewe Christelik gebasseerde onderrig van ‘n nasionaal kompeterende aard word deur kundige personeel aan elke leerder gebied op ‘n wyse wat tegnologies gevorderd is , van toepassing is op die lewe sowel as beroepsarea en wat die individuele-, akademiese en sportpotensiaal in elke leerder optimaal ontwikkel en ons beskou dit as die antwoord op ons land se roep.

bottom of page