top of page

Gedragskode |  Code of Conduct

Detensie |  Detention

DETENSIE:

Detensie in die middae, Maandag tot Vrydag, 2nm-4nm, vir 1-2 weke

Vrydagdetensie (2-4nm)

Saterdagdetensie (8-10vm)

GEEN VERSKONING SAL AANVAAR WORD VIR AFWESIGHEID VANAF ‘N DETENSIE NIE.

 

OOTREDINGS EN MOONTLIKE STRAWWE:

1. Enige verwysing na die beheerliggaam in hierdie dissiplinêre prosedure sluit die dissiplinêre komitee van die beheerliggaam in.

2. Vlakke van dissiplinêre optrede

 

bottom of page