top of page

Gedragskode |  Code of Conduct

MAtriekbaadjies  |  Matric Jackets

MATRIEKBAADJIES:      

Elke jaar se Graad 12-leerders besluit self op die ontwerp van hul “Matriekbaadjie”.  Die finale aanbeveling moet deur die beheerliggaam goedgekeur word. Die baadjie mag as deel van hul skooldrag gedra word.

Daar mag onder geen omstandighede aan die baadjie verander word nie, bv. daar MAG NIE IETS ANDERS DAAROP GEDRUK OF GESKRYF WORD NIE. Indien ‘n leerder hierdie versoek ignoreer, sal hy/sy nie toegelaat word om die baadjie in die skool of by sportgeleenthede te dra nie.        

 

office@hskathu.ncape.school.za | tel: 053 723 1561 | fax: 053 723 3214 | Ben Albertsweg | Privaatsak  X502 Kathu 8446  | 
Hoërskool Kathu tegniese skool Noord-KaapKathu High technical school Northern Cape
bottom of page