top of page

Gedragskode |  Code of Conduct

Rook  |  Smoking

Op 1 Julie 2009 is die Minister van Onderwys bemagtig om ingevolge die Education and Trianing Reform Act 2006 rook te VERBIED in alle openbare skole.

 

Die verbod op rook geld vir:

  • Alle persone teenwoordig by die skool gedurende en buite skoolure insluitend leerders, onderwysers, besoekers, kontrakteurs, ouers/voogde en die breër gemeenskap soos bv sportgroepe

  • Alle aktiwiteite wat plaasvind op die skoolgronde insluitend nasorg, toesig, vergaderings, kultuur- of sport byeenkomste, en enige fees- of funksie wat op die skoolterrein mag plaasvind.

  •  

Rook oortreders sal onmiddellik geskors word vir ten minste 1(een) dag en ‘n verhoor sal onmiddellik daarna plaasvind.

bottom of page