top of page

Gedragskode |  Code of Conduct

Selfone |  Cellphones

SELFONE IS ONTOELAATBAAR.

DIE SKOOL AANVAAR GEEN VERANTWOORDELIKHEID VIR ENIGE SELFOON WAT OP DIE TERREIN WEGRAAK OF GESTEEL WORD NIE.

Indien ‘n selfoon in die klas of op die skoolterrein gesien of gehoor word, sal die foon gekonfiskeer word.

Die foon sal vir ‘n tydperk van 1 week in die kluis toegesluit word.

Teen die einde van die week moet die eienaar ‘n afkoopboete van R50 betaal om sy/haar foon te kan kry.

Indien dieselfde leerder se foon vir ‘n tweede maal afgeneem word, sal die foon vir die res van die kwartaal in die kluis gehou word en die afkoopboete verhoog na R100.

bottom of page