top of page

Grease Musical

Elke 2de jaar word 'n volskaalse Musiekproduksie by Hoërskool Kathu op die planke gebring.  Hierdie jaar was dit die welbekende Grease Musiekproduksie en die produk was 'n trekpleister vir die publiek.  Wees op die uitkyk vir 2015 se Vlotoptog.  |  Every 2nd year a musical is brought to the stage of Kathu High School.  This year the well-known Grease Musical ensured entertainment for the public on three consecutive evenings!  Be on the lookout for next-years float Parade.

 

Datum  |  Date

Woensdag 21 Mei 2014

Donderdag 22 Mei 2014

Vrydag 23 Mei 2014

 

Kontakpersone |  Contacts

Me Linda Burger

bottom of page