top of page

Skoollied |  School Anthem

In ons mooi kameelboomwêreld

ryk bedeelde grondgebied.

 

Staan geliefde Hoërskool Kathu

wat ons koers en leiding bied.

 

Hier word ons gebrei en veredel,

ook geleer wat is eer en plig.

 

Hier ontgin ons ons talente,

vind in God’s Woord steeds die lig.

 

Hoërskool Kathu almamater,

ons sal luister na jou taal.

 

Want jy soek vir ons die beste,

wil ons so vir ons roeping staal!

 

office@hskathu.ncape.school.za | tel: 053 723 1561 | fax: 053 723 3214 | Ben Albertsweg | Privaatsak  X502 Kathu 8446  | 
Hoërskool Kathu tegniese skool Noord-KaapKathu High technical school Northern Cape
bottom of page